Mans en Banting

toortsie.com

Ek het al soveel keer gedink: Mans hou van Bantingkos. Dames ook! Natuurlik nie alle mans nie en ook nie alle dames nie! En ek wil Banting in niemand se kele afdwing nie, maar mense vra my soms wat my man hieroor sê.

Mans steur hulle nie aan vet wat aan vleis is nie, hulle eet dit sonder klagtes. Hulle gee ook nie om om ‘n stukkie biefstuk met vet en al te eet nie. En sit jy ‘n ‘snack’bord met kaas en ham en salami of biltong voor hulle, kla hulle ook nie. Mans eet tog te graag aan ‘n lekker bord lamspotjiekos of skaapstertjies of skilpadjies (lewer in netvet). En mans kla en keer nie as hulle ‘n stuk roomkaastert kry nie, om die waarheid te sê, hulle vra of hulle nóg mag kry! 🙂 Gee jy vir hulle varkworsies of boerewors of kaas of beestong, vra hulle…

View original post 199 more words

Leave a comment