Bybelvers (25 Mar)
3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie . . . Psalm 125:3, NIV
3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie . . . Psalm 125:3, NIV
U is tog die Heilige wat woon waar die lofsange van Israel weerklink! – Moenie nóg nader kom nie. Trek uit jou skoene, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond. Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob. Toe maak Moses sy […]
Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.” JESAJA 30:21 NLV ‘n Gerespekteerde skrywer was saam met haar man en vriende op die toppunt van ‘n berg, besig om te bespreek watter rigting om te stap. Een ou het gesê: ‘Dis suid!’ ‘n Ander een het geantwoord: […]
Dus: moenie saam met hulle aan hierdie dinge deelneem nie. Efesiërs 5:7 NLV Om iemand te laat gaan beteken nie dat jy nie meer vir hulle lief is nie; dit beteken net dat die verhouding nie reg is vir jou nie. Hoe moet jy dit hanteer? 1) ‘n Geleidelike skeiding is soms die beste oplossing. […]
“Ek, ja, Ek alleen, is die Een wat julle sondes uitwis. Ek doen dit ter wille van Myself en Ek dink nie weer daaraan nie. Jesaja 43:25 NLV God sê in sy Woord: ‘Ek, ja, Ek alleen, is die Een wat julle sondes uitwis. Ek doen dit ter wille van Myself en dink nie weer […]
Daarom vra ek u wysheid om goed oor u mense te regeer. Gee vir my die insig om regverdig te wees en tussen goed en kwaad te kan onderskei. Hoe kan ek sonder u hulp hierdie groot volk van U regeer?” 1 Konings 3:9 DB ‘Daardie nag het die Here met Salomo in ‘n droom […]
Ek het die Sondagmiddag net na middagete gaan lê, Ryan was na sy ma toe vir die vakansie. Ek het ‘n lekker ribbokrib op die kole laat luier, ‘ en was sleg lui. Maar die telefoon het anders gedink en dit het skel begin gil. Ek het gedemp geknoop en dit op getel, glo nie […]
Gift se nuwe musiekvideo “Ek Staan By Jou” | Vonk Musiek
Daar is ‘n lewenswyse wat vir ‘n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood. -Spr. 14:12 Wie op homself vertrou, is ‘n dwaas. U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad. -Oor die doen en late van mense het ek niks verkeerds gesê nie: […]