Kameel – Doktertjies en ‘n hart

toortsie.com

Ek het hierdie vriendin wat onmoontlik is om te beskryf…. jy moet haar beleef. tumblr_nhs4liSLXW1qc4rz2o1_500Daar tussen die mielielande het ek van haar gehoor… haar reputasie het haar vooruit geloop. Ek sou haar seker nooit ontmoet het, was dit nie dat sy tot bekering gekom, en by ons bybelstudiegroep aangesluit het nie. Ons was ‘n gesellige klomp vroue bymekaar, maar J het ‘n “extra strong flavoured spice” kom byvoeg wat kosbaar was in sy andersheid. As bybelstudieleidster het ek dinge uit haar mond gehoor wat ander seker na hulle asems sou laat snak. Soos sy eendag vir my gesê het, “Ek weet nie hoekom nie maar as ek met jou praat vloei dinge uit my mond wat ek nie nie vir ander sou vertel nie.

Ons paaie het geskei toe ek en Ken stad toe getrek het. ‘n Paar jaar gelede het haar man selfmoord gepleeg en sy het nader aan…

View original post 642 more words

Leave a comment