Hoe om ‘n klomp tieners stil te kry

toortsie.com

Vloek het ‘n algemene ding geword. Dit is nie meer vreemd dat mense vuil taal gebruik nie. ‘n Ding word in die ergste graad gesê en klaar. Geen filters is meer voor die mond nie. Jy is ook die verkeerde een as jy dit bevraagteken, wie is jy in elk geval?

Wel, ek haat dit. Ek haat ‘n gevloek en baie keer is ek in geselskap waar daar lelik gepraat word. En ek haat dit wanneer daar per ongeluk, wanneer ek myself regtig nie kan beheer nie, ook ‘n vuil woord uit my mond ontsnap, en dit gebeur wel, ek belowe. Gewoonlik bly ek maar stil, maar as dit iemand naby aan my is, sal ek die persoon attent maak daarop, en wel, ek het ook baie sulkes in my baie naby familie, jammer om te sê. Die waarheid is dat ‘n mense regtig nie ouliker is as jy vloek…

View original post 323 more words

One thought on “Hoe om ‘n klomp tieners stil te kry

Leave a comment