Kameel – Soeke na ‘n vriendin bring vloekwoorde

toortsie.com

Lê-jou-eier: Vriende (2)

Met die geblaai deur my kop om aan vriende te dink wat ek nie in my lewe wil hê nie, onthou ek hierdie onaangename insident. Moet ek hieroor skryf? Ek besluit toe “ja”, want dan klap ek sommer twee vlieë met een klap; Die tipe mens wat ek nie in my lewe soek nie, en die rede (nie die enigste nie) hoekom ek hiper sensitief is oor seksuele praatjies, en veral suggestiewe grappies.

20171108_152217-1Die insident het begin by ‘n vriendin, of beter gestel ‘n verlange om my vriendin uit my kinderdae weer te sien. Ek en Pauline was van graad een tot met matriek hegte vriendinne. Ons paaie het daarna uitmekaar geloop, en ek het eers weer van haar gehoor toe ek ‘n paar jaar later ‘n brief van haar ontvang het. Sy was getroud, het saam met haar man op die lugmagbasis gebly, en het ‘n…

View original post 470 more words

Leave a comment