Werp al julle bekommernis op Hom.

1 Peter 5:7 – Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. Is dit nie soos die HERE vir ons sorg nie want as jy in geloof vra sal hy voorsien. Dis Sondag…Tant Elsa, ‘n pensionaris en weduwee, staan op die stoepie van haar stadsraadshuisie. Dis die einde van die maand en […]

Sal jy vandág hemel toe wou gaan?

Vir die mense wat die HERE dien, sal HY goed wees. – 📖 Psalm 22 : 27 📖 ń Professor vra die klas: “Wie van julle wil graag hemel toe gaan?” Omtrent almal steek hul hande op. Net daarna vra hy: “Wie sal vandág, nou, op hierdie oomblik hemel toe wou gaan?” Nie een student het […]