Nostalgie skop flou

Originally posted on Spokie sny Spoor:
Agnee! As ek nog eenkeer in my blog moet vaskyk teen verroeste fotos – skree ek! Daar is niks vars. Miskien is dit tyd vir kamera afstof en fotokaart skoonvee, voor Desember vakansie aanbreek: “Wow – geel-oog, waar was ek die dag toe jý geskape is?” Foto’s, foto’s, foto’s! Alle floppies moet delete word. “Sê wie?” Nostalgie leer dat jy nie…