My naam is Wagter

Ek is ses weke oud. My oë is nog dof blou. My asem ruik skoon, soos die van ‘n baba. Ek is onvas op my pote. Ek het vier. Ek is swart met twee, groot wit vlekke. Een oor my nek en skouer. Die ander oor my heupe. My pels is sag en blink. My […]

Twee Karooboere, vang vis.

My pa bel sy broer op die plaas in Aberdeen. Dit is Woensdagaand, na die sewe uur nuus. Hy s’e my oom moet Vrydag Baai toe kom. Die vis loop. Hy moet baie inlebottels bring. Hy moet ook vir my oupa vir bottels vra. Hy het klaar koerante om die bottels mee vas te pak. […]

Maanlig

“Nader my God by U, nogsteeds naderby.” Die lied bring trane na my oe. Elke keer. Elke slag wanneer ek dit hoor. Elke keer wanneer ek dit sing. Enige plek. Enige tyd. “Nader my God by U, nogsteeds naderby.” Die onsinkbare skip, ‘Titanic’ het Southampton verlaat. Nooiensvaart, na New York. Drie dae op die ysige […]

Die Donkie Boks

Ses myl uit Aberdeen, aan die linkerkant, op die Graaff – Reinet pad, boer die donkiekar-boer. Sy oupa het dorptoe gekom, met die donkiekar. Sy pa het dorp toe gekom, met dieselfde donkiekar. Net die donkies het verander. Elke keer met ‘n nuwe boer wat leisels hou. Die donkiekar was nog mooi en het lekker […]

Donkie Ry.

Ek het myself belowe: die Donkiekarboer se donkies gaan ek ry. Die dag het gekom. Ek is met die ‘helm’, gebore. Saul van ouds, kon my ook geraadpleeg het, as hy nie vir Samuel, kon kry nie. Die donkies kom met ‘n houding Aberdeen binne getrippel. Tannie Sara hou die leisels. Sy is ‘n trotse […]

Bokse

deur Stoffel Lombard (Facebook) Ek sit dinge in bokse. Dan is dit buite sig en alles lyk netjies. Die bokse pakek weg. Ek weet waar hulle is. Ek weet wat in elke boks is. Ek is slordig. Myvrou se so. Ek is egter baie netjies op myself. My vrou se ook so. Ek is bly. […]

Was my reg, reg?

deur Stoffel Lombard | (bron : Facebook) Rusty, my Franse poodle is amper 17 jaar oud. Hulle kom in drie groottes: Standaard: groot soos ‘n wolfhond: Miniatuur: groot soos ‘n Water Spaniel: Toy: groot soos ‘n Yorkie. Rustie was ‘n Miniatuur. Hy was silwer, wanneer sy hare kort gesny was. Soos dit uitgroei, raak hy […]

Stoffel staan.

“More klas, sit maar. Stoffel staan.” Ek sit. “Mannetjie, jy moet staan.” Ek kyk om. “Nie die persoon agter jou nie, jy.” Ek kyk die Biologie onderwyser, mnr, Knoesen, met verbasing aan. “Ek meneer.” “Ja jy.” Ek staan. “Kan jy asseblief vir die klas en vir my verduidelik: die voeding van die Amebe.” Ek kyk […]