Skillie Skop Stof

Originally posted on Spokie sny Spoor:
Die Kruger Wildtuin is groen. Tangle-groen. Satara Maart 2017 Selfs die langbeen-diere sukkel om kop bo gras te hou. Ek sug – die kans vir kolle in die sand of agter welige blare, is skraal. Die bosveld ruik egter vol avontuur. My oë brand van al die stipkyk, soveel so dat die…