Goed, beter, beste, uitstekend!

Ek stap by die Nampo-skou rond. My mond hang oop. Ek verkyk my aan die groot trekkers en wat die mens al reggekry het om te vervaardig. Ek is mal oor prosesse en verkyk my na die masjinerie wat uit ’n paar stukkies poeier Ghost pops maak tot alles, netjies verpak, in jou hand beland. […]

Elke lewe is kosbaar voor GOD …

Maar julle byt en verskeur mekaar; pas op dat julle mekaar nie later heeltemal verslind nie.(📖 Galasiërs 5:15 📖) GOD het ons gemaak om SY verteenwoordigers op aarde te wees. HY het ons gemaak sodat HY SY liefde op ons kan uitstort. Daarom het ons ń onvervreembare waardigheid. Omdat dit so is, mag ons nooit […]