Ouma se Omo Uie

Originally posted on My Seep Kis:
Vanoggend bring ‘n kollega haar ontbyt in ‘n margarine bakkie werk toe – groot was die verrassing toe daar slegs margarine in haar bakkie is. Dit laat my dink aan my Ouma. My ouma het die nare gewoonte om NIKS in hulle oorspronklike verpakking te los nie. Die sunlight…