Maak oop! Los!

Originally posted on YAHWEH-NISSI:
bron: Ousus Ek het die verhaal gehoor van die seuntjie wat sy hand in ‘n blompot gesteek het, en hom nie weer kon uitkry nie. Sy pa het ook probeer om die hand uit te trek maar sonder sukses. Sy pa het gedink sy hand het opgeswel en is te groot…