Die Manier Waarop Ons Liefde Betoon

Hier is een van Paulus se bekendste lyste van noodsaaklikhede vir Christene: Raak saam met alle ander slegte dinge ontslae van alle bitterheid, woede, wraak, geskel en gevloek. Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het. . . Maar. . . hoekom? Hoekom moet ons van bitterheid, […]

Wat is liefde?

Lees hoe PRAGTIG!! (Via WhasApp) Liefde is ‘n “glimlag”, nie ‘n “frons” nie. Liefde is ‘n “drukkie”, nie ‘n “klap in die gesig” nie. Liefde is “omgee”, nie “misbruik” nie. Liefde is “om die sambreel vir iemand in die storm te wees” en “die reënboog na die storm”. Liefde is “om iemand se trane af […]