Bly by my HEER (Liedb 582)

Bly by my, Heer, terwyl die skemer daal; laat steeds u lig my lewenspad bestraal! Daar is geen ander hulp of troos vir my Hulp van die hulpelose, bly my by! 2. My lewensdag begin alreeds te kwyn; sy vreugde en sy glans is aan verdwyn; die tyd laat niks hier onveranderd bly o Heer […]