‘n Bietjie Langenhoven

Ek sê nie al die suur mense is Fariseërs nie, maar naastenby al die Fariseërs is suur. In alle geval, solank hulle onthou om Fariseërs te wees. Want dis ook ‘n inspanning. Verbeel jou ‘n wêreld sonder ‘n skaterlag, sonder eens ‘n glimlag. ‘n Hemel op aarde, sal die Fariseër sê. Uit so ‘n hemel […]