Sandhoflelies, Namibia

Niemand kan dit verklaar nie. Maar hierdie fantastiese verskynsel het laas in 2010 plaas gevind. Die Sandhof lelies van Namibia. Dit verskyn so 4 tot 5 dae na ‘n goeie reĆ«nbui die bykans 700 hektaar pan met ongeveer 30 cm water gevul het. En dan blom die Amarillas net vir 5 – 7 dae. Dis […]