Bokse

deur Stoffel Lombard (Facebook) Ek sit dinge in bokse. Dan is dit buite sig en alles lyk netjies. Die bokse pakek weg. Ek weet waar hulle is. Ek weet wat in elke boks is. Ek is slordig. Myvrou se so. Ek is egter baie netjies op myself. My vrou se ook so. Ek is bly. […]

‘n Kaalvoet-gedig!

‘n Kaalvoet-gedig! Sommer kaalvoet plas dit oor my hart waar skoonheid groei en bot sonder smart waar aanstellerigheid sonder opsmuk nie kan woon en God’s asemlose grootheid in genade troon waar mens weer stil sal raak en vrede in jóu siel kom waak waar gogga-klein jou oog gewaar as jy in ontdekking na hom staar […]