Oorwin versoeking.

Wees waaksaam en bid sodat julle nie in die versoeking kom nie. ’n Mens se gees is wel gewillig, maar jou liggaam hou nie altyd by nie.” Matteus 26:41 NLV Hoekom het Jesus vir sy dissipels gesê: ‘Wees waaksaam en bid. Anders sal die versoeking vir julle te sterk word. ‘n Mens se gees is […]

Die belangrikheid van die kruis (1)

Galasiërs 6:14 NLV Dis interessant dat Jesus ons nie in die Bybel vra om sy geboorte of opstanding te onthou nie – alhoewel ons dit moet onthou – maar dat Hy vir ons sê om sy sterfte te onthou. Toe Hy die laaste paasmaaltyd ingestel het, het Hy gesê: ‘…Gebruik dit ter herinnering aan My‘ […]

Sommige geestelikes se warra-warra

Ek en ’n vriend ry saam en praat ’n bietjie oor ons belewing van hoe ander mense hulle geloof uitleef. Ek vertel hom dat ek soms minderwaardig voel teenoor ander se manier van dinge doen. Die manier waarop ander hulle geloof uitleef, laat voel my soms skuldig en dan sit ek vraagtekens agter my eie […]