ONTKLONTING

Originally posted on Abrie dink hardop:
Sonsopkoms by Simonstad, geneem Sondag 17 Februarie, terwyl ek gewag het vir Susan om haar eerste marathon klaar te maak. Met die pragtige veranderende landskap as agtergrond, het ek die Here geloof en geprys. Na haar tyd van 3 uur 47 minute het Susan dieselfde gedoen (‘n jaar terug…