Verhoudings

Dus: moenie saam met hulle aan hierdie dinge deelneem nie. EfesiĆ«rs 5:7 NLV Om iemand te laat gaan beteken nie dat jy nie meer vir hulle lief is nie; dit beteken net dat die verhouding nie reg is vir jou nie. Hoe moet jy dit hanteer? 1) ‘n Geleidelike skeiding is soms die beste oplossing. […]