Die Paradys op ‘n Vullishoop

Geskiedkundiges en argeoloĆ« vertel ons dat die klein stukkie grond genaamd Golgota, waar Jesus gekruisig was, eintlik ‘n stortingsterrein was. Het jy al ooit ‘n stortingsterrein van naby gesien? VlieĆ« wat rondvlieg. ‘n Slegte reuk in die lug. Oral waar jy kyk is hope verrottende, stinkende gemors. En Golgota was die ergste soort primitiewe, barbaarse […]