Goed, beter, beste, uitstekend!

Ek stap by die Nampo-skou rond. My mond hang oop. Ek verkyk my aan die groot trekkers en wat die mens al reggekry het om te vervaardig. Ek is mal oor prosesse en verkyk my na die masjinerie wat uit ’n paar stukkies poeier Ghost pops maak tot alles, netjies verpak, in jou hand beland. […]