Die plek van geld in jou lewe.

Wat jaag jy na? Rykdom of die evangelie? Die meeste Christene sal sê dat ons die evangelie najaag. En dit is reg so. Tog, as jy mooi gaan kyk, sal jy sien dat die soeke na geld in ons almal se lewens ’n groot rol speel. Nee, ek wil nie ryk wees nie, ek wil […]

Gewone geloof

Elke Christen word geroep om met hulle woorde vir die wêreld te wys in wie hulle glo. So moet hulle manier van doen ook in lyn wees met God se wil. Daarom is dit so belangrik dat alles wat ons doen by die liefde begin. Die volgende baie belangrike bousteen vir Christene is om aan […]

Amper te veel ‘flaws’

Ek was van universiteitsdae af baie lief vir Paulus se briewe aan Timoteus. Seker omdat ek net so jonk soos Timoteus was en baie raad nodig gehad het van ’n mentor om my nie net op die pad te hou nie, maar iemand wat my ook kon help om deur die woeste winde van die […]