Die Manier Waarop Ons Liefde Betoon

Hier is een van Paulus se bekendste lyste van noodsaaklikhede vir Christene: Raak saam met alle ander slegte dinge ontslae van alle bitterheid, woede, wraak, geskel en gevloek. Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het. . . Maar. . . hoekom? Hoekom moet ons van bitterheid, […]