Gebed met die hande onder die kraan
Originally posted on YAHWEH-NISSI:
Die water spoel oor my hande maar die woorde steek vas in my keel. Hoe bid ‘n mens in hierdie tyd? Ons het nog nooit so iets beleef nie. Heer, wees ons genadig. Ek voel die seep tussen my vingers, vryf my hande bo, onder, alle kante. Skoonwas. Dis mos u…