Die voerplek
Die trop skaap staan reeds daar – elkeen wagtend vir sy bekvol mielies. Die veldkos is op. Hoopvol dat daar vir hul iets sal oorbly, sit die bobbejane ook al in ʼn ry teen die lyndraad. Die honger verdoof die mens-sku. Jou instink is om hulle weer te verjaag. Maar dan jy sit die […]