Groetnis

Originally posted on Woestynkind:
Soveel as wat ek engels lees en praat is daar sekere dinge wat regtig net in Afrikaans kwytgeraak kan word. Ek help ‘n vriendin uit in haar winkel en groet standard elke besoeker.  Meestal die ouer garde.  Of dan die goue garde. Dis wanneer hulle begin antwoord op jou “Hoe gaan…