Die stokkies Jesus

So ‘n paar jaar gelede het my kinders vanaf Australië kom kuier. Hulle sou Kersfees saam met ons deurbring en ek het gewonder wat ek spesiaal vir die twee kleuter kleinseuns van my kan doen om dit vir hulle spesiaal te maak. Ek wou so graag dat hulle die Kersfees sal onthou as ‘n tyd […]