Luister na die regte stem

Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.” JESAJA 30:21 NLV ‘n Gerespekteerde skrywer was saam met haar man en vriende op die toppunt van ‘n berg, besig om te bespreek watter rigting om te stap. Een ou het gesê: ‘Dis suid!’ ‘n Ander een het geantwoord: […]

Verhoudings

Dus: moenie saam met hulle aan hierdie dinge deelneem nie. Efesiërs 5:7 NLV Om iemand te laat gaan beteken nie dat jy nie meer vir hulle lief is nie; dit beteken net dat die verhouding nie reg is vir jou nie. Hoe moet jy dit hanteer? 1) ‘n Geleidelike skeiding is soms die beste oplossing. […]

Bid vir goeie oordeel

Daarom vra ek u wysheid om goed oor u mense te regeer. Gee vir my die insig om regverdig te wees en tussen goed en kwaad te kan onderskei. Hoe kan ek sonder u hulp hierdie groot volk van U regeer?” 1 Konings 3:9 DB ‘Daardie nag het die Here met Salomo in ‘n droom […]

Deurweek

Ek kry gereeld met mense te doen wat sal vertel dat hulle regtig sukkel om die Bybel te lees omdat dit vir hulle voel hulle verstaan nie wat dit sê nie en dit voel uitgedateer en argaïes. Dit is natuurlik heeltemal waar dat die Bybel ‘n antieke teks is, wat ons nie vandag sommer net […]

Volhard op die regte pad

Daar is mense wie sê dat dit maklik is om tussen die lyne te leef en nooit oor die grense te foeter nie. Aan die een kant bewonder ek hulle, maar aan die ander kant wonder ek of hulle eerlik met hulleself is. Vir my is dit nie maklik om elke oomblik van die dag […]

Die belangrikheid van die kruis (1)

Galasiërs 6:14 NLV Dis interessant dat Jesus ons nie in die Bybel vra om sy geboorte of opstanding te onthou nie – alhoewel ons dit moet onthou – maar dat Hy vir ons sê om sy sterfte te onthou. Toe Hy die laaste paasmaaltyd ingestel het, het Hy gesê: ‘…Gebruik dit ter herinnering aan My‘ […]