Die vreemde pad

Originally posted on Trommeltjie:
Hierdie is deur my dogter geskryf. Ek deel dit met julle omdat ek weet hoe n vreemde pad hierdie was en soms nog is vir ons almal. My pad met lupus en dermatomiositis In my wildste drome het ek nooit gedink ek sal met twee outo immuun siektes moet saam leef…