1840, vandag.

Die eerste AC Lombard, is 30 jaar oud. Die Stamvader, Pierre was gebore in 1658. Die dorpie Pontiac. Frankryk. Hy begin boer in Drakenstein, 1690. Hy en sy vrou, was Franse Hugenote. Hulle is in hul duisende vermoor. Op brandstapels, geteer en geveer. Gemartel. Ek stop daar. Daar was geen einde aan die marteling en […]

Volhard op die regte pad

Daar is mense wie sê dat dit maklik is om tussen die lyne te leef en nooit oor die grense te foeter nie. Aan die een kant bewonder ek hulle, maar aan die ander kant wonder ek of hulle eerlik met hulleself is. Vir my is dit nie maklik om elke oomblik van die dag […]

Die Donkie Boks

Ses myl uit Aberdeen, aan die linkerkant, op die Graaff – Reinet pad, boer die donkiekar-boer. Sy oupa het dorptoe gekom, met die donkiekar. Sy pa het dorp toe gekom, met dieselfde donkiekar. Net die donkies het verander. Elke keer met ‘n nuwe boer wat leisels hou. Die donkiekar was nog mooi en het lekker […]

Donkie Ry.

Ek het myself belowe: die Donkiekarboer se donkies gaan ek ry. Die dag het gekom. Ek is met die ‘helm’, gebore. Saul van ouds, kon my ook geraadpleeg het, as hy nie vir Samuel, kon kry nie. Die donkies kom met ‘n houding Aberdeen binne getrippel. Tannie Sara hou die leisels. Sy is ‘n trotse […]

Opus magnum

Originally posted on Nie vir kinders:
Daar is iets heiligs aan koormusiek. Veral op ‘n Sondagoggend, wanneer die dag nog jonk en die week nog vars is. Asof die lewe oorbegin. Jy nog ‘n kans kry. En as ek die volume oopdraai en die skuifdeure oopmaak, kom die eerste sonstrale saam met die geure van…

Complete and Finished

Originally posted on hier "blok" ek!:
Opgedra aan die skoonvader en die nuwe “jong eggenote”  😉 I personally loved this one: No English dictionary has been able to adequately explain the difference between these two words. In a recently held linguistic competition held in London, England, and attended by the best in the…

Relatiwiteit

Originally posted on Nie vir kinders:
Na ses maande op reis is dit tyd vir bestekopname.? Tot dusver het ons ‘n besondere geseënde tyd gehad. Geen terugslag of groot teëspoed nie, geen besering of ernstige siekte nie, geen groot verlies of diefstal nie. Ja, ek het wel ‘n ligte verkoue en ‘n loopmaag opgedoen, maar…