Habakuk . . .

Al sou die vyeboom nie bot nie, Here, en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie. Al sou die olyf-oes misluk, en die lande geen oes lewer nie . . . En al sou die verlang tot diep in my oë gaan lê, en die bang en onsekerheid bietjies-bietjies in my hart wegkruip. Al […]

Leef dankbaar!

Eendag baie lank gelede is my oupa oorlede. . . . maar dit was maar reg, want hy was oud! Jare daarna is my pa oorlede . . . maar op ‘n manier was dit ook maar reg, want hy was oud. Nóú, het ons al vriende verloor en ons is verstom . . . […]

Gee vir ons ‘n paar woorde van wysheid

Die 98-jarige Moeder Owerste van Ierland was op haar sterfbed. Die nonne het rondom haar bed vergader en probeer om haar laaste reis gemaklik te maak. Hulle het vir haar warm melk aangebied, maar sy het dit geweier…. Een van die nonne het die glas terug kombuis toe geneem en onthou daar is ‘n bottel […]

2 Duisternis VS Lig

Originally posted on Sonneblomsaadjies:
Om die audio te luister: 2020-01-31-092953Download “…Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, LOW-LYING BLACK CLOUD…” Romans 8:1,2 (MSG) ? Daar hang iets oor die totale gedeelte van die duistere toestand wat lyk soos ’n massiewe, swart wolk;? daar is geen geestelike lig in…

Gebruik die krag van lofprysing

“Dis egter die eerste ding wat jy behoort te doen, omdat lofprysing die aandag van jouself aflei en dit op God se wonderbaarlike mag fokus.” Psalm 34:2 NLV Jy kan God te min prys, maar jy kan Hom nooit te veel prys nie. Dawid skryf: ‘Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet […]

Die Paradys op ‘n Vullishoop

Geskiedkundiges en argeoloë vertel ons dat die klein stukkie grond genaamd Golgota, waar Jesus gekruisig was, eintlik ‘n stortingsterrein was. Het jy al ooit ‘n stortingsterrein van naby gesien? Vlieë wat rondvlieg. ‘n Slegte reuk in die lug. Oral waar jy kyk is hope verrottende, stinkende gemors. En Golgota was die ergste soort primitiewe, barbaarse […]

Klim hierdie jaar uit jou groef uit!

“Wanneer ‘n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie, word hulle koersloos…” Deuteronomium 2:2-3 NLV ‘n Bioloog het met sogenaamde ‘professionele ruspes’ geëksperimenteer. Hy het die ruspes agtermekaar op die randjie van ‘n potplant neergesit, sodat die voorste en die laaste ruspe aan mekaar geraak het, met geen openinge in die parade […]