The Wonders of the Natural World

Vanzylx Jozikan n mens nou mooier kry, ons buurman skuins oorkant ons kry mos toe 9 henne en n haan persent een Kersfees van een van sy seuns, die goedjies het behoorlik in die tuin geskrop en die ou oom se senuwees was omtrent gedaan toe daar later niks van sy tuin oorgebly het nie, maar die hoenders het eiers gele en die tannie het koeke en terte gebak dat sy later skeef moes draai as sy by die voorhek wou uit, na al die jare is nog net die haan oor, hy kraai nog elke oggend sy kraai, is baas van die erf en die ou oom glimlag maar net as die haan ewe kordaat in sy hond se slaaphok rond-eg, seker op soek na n vlooi in die deurmekaar kooi! (Facebook)

bron : Facebook

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s