Gee vir ons ‘n paar woorde van wysheid

Die 98-jarige Moeder Owerste van Ierland was op haar sterfbed. Die nonne het rondom haar bed vergader en probeer om haar laaste reis gemaklik te maak.

Hulle het vir haar warm melk aangebied, maar sy het dit geweier….

Een van die nonne het die glas terug kombuis toe geneem en onthou daar is ‘n bottel Ierse-whiskey wat as ‘n ‘Kersgeskenk’ ontvang is….

Sy het die prop afgedraai en ‘n stywe skoot by die warm melk gevoeg. Terug by Moeder Owerste se bed het sy die glas teen haar lippe gehou….

Moeder het daaraan geproe en weer geproe en kort voor lank was die hele glas leeg!

“Moeder,” het die nonne gevra, “gee vir ons ‘n paar woorde van wysheid voor u sterf?”

Moeder het regop gesukkel en gesê: “Moenie daardie koei verkoop nie!!”

Via WhatsApp

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s