2 Duisternis VS Lig

“Ons moet versigtig wees dat ons nie ons ewigheid opgee vir ’n pot lensiesop nie… ons moet versigtig wees om nie ons eie behoeftes te stel bo die ewigheid nie.”

Sonneblomsaadjies

“…Those who enter into Christ’s being-here-for-us no longer have to live under a continuous, LOW-LYING BLACK CLOUD…” Romans 8:1,2 (MSG)

Daar hang iets oor die totale gedeelte van die duistere toestand wat lyk soos ’n massiewe, swart wolk; daar is geen geestelike lig in hierdie gedeelte nie, want God, wat die enigste ware Lig is, heers nie oor hierdie gedeelte nie. Hierdie deel word geskei van God deur die swart wolk; dus, die mens wat funksioneer in hierdie gedeelte, word geskei van God deur hierdie swart afskorting wat lyk soos ’n swart wolk wat laag oor die mense se koppe hang. Romeine 8:1-2 in “The Message” bevestig hierdie swart wolk wanneer dit praat van die “LOW-LYING BLACK CLOUD…”

Hierdie geestelike swart wolk is die vervloeking wat oor die aarde kom hang het as gevolg van die sonde van die mens. Met ander woorde…

View original post 1,074 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s