Mamma het nou weer n lammetjie.

As n dorper ooi haar lammetjie verloor het, kry sy n nuwe lammetjie. Of dit nou n skaap lammetjie is, of ‘n bokkie in skaapsklere. Die dooie lammetjie se velletjie word vir die nuweling oorgetrek sodat hy soos haar eie lammetjie kan ruik.
In die video is my pa en my man besig om dit mooi te demonstreer.
🐑Geniet dit🐑

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s