Die voerplek

 

Gerrit Lamprecht – Steynskraal – Beaufort Wes

Die trop skaap staan reeds daar – elkeen wagtend vir sy bekvol mielies. Die veldkos is op.

Hoopvol dat daar vir hul iets sal oorbly, sit die bobbejane ook al in ʼn ry teen die lyndraad. Die honger verdoof die mens-sku. Jou instink is om hulle weer te verjaag. Maar dan jy sit die voer uit, klim in die bakkie, en ry deur die stof terug huis toe. Leef en laat leef. Dit sal die week kom reën.

(Steynskraal – Beaufort Wes)

bron : Facebook

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s