Dis lelik as jy net lê en nie help (nie).

(Een van my vriendinne, ñ kleurling vrou, het hierdie brief aangestuur).

Hoop dit gaan vreeslik goed die skool vakansie is amper hier,en almal wil gaan kuier en almal kom kuier. Ek wil die volgende met jou deel :

As jy en jou gesin by familie in n ander dorp gaan kuier,moenie leë hande by die mense se plekke opdaag sorg maar dat jy ten minste n :
-blikkie beef
-blikkie vis
-bokkie Polony
-jam
-peanut butter
saam vat.

Jou kinders raak honger en die mense by wie jy kuier het nie altyd n R10.00 vir brood of vir n R50 vir kaas en polony. Vat geld saam as julle gaan kuier,en koop krag want ons kleurling kinders wil mos in 3 ketels water was.

Vat jou eie seep saam,want party van ons was n koekie seep in een dag op. Koop sommer R60 se krag. want jou phone gaan seker charge by die mense se huis by wie jy gaan kuier. Soe koop krag. Deesdae moet jy jou eie water ook saam vat want die water is vreeslik
skaars in Suid-Afrika kry vir jou van daai groot paint emmers 4 groot paint emmers vol water innie’ taxi en dan sit jou kind oppie’ trein ( hy of sy gaan mos nou kuier by sy ouma of antie). Stuur daai paint emmers vol water saam,want jy en jou kind wil seker was.

Vat maar klein bietjie Omo saam en Jik want jy kan nie ‘ane mense se Waspoeier ga’ mors. Die goed is duur mense. Vat maar genoeg eet goed saam,ons coloured kinners’ hou van huil as hulle nie lekker goed het nie hulle wil chips en Fanta koeldrank sien. Koop by die Nigerians genoeg eetgoed. En moenie op die mense se banke aangaani, da’ wa’ julle gan’ kuier die mense praat van n mens as n mens huistoe gaan.

Los die mense se DSTV remote ons coloureds dink mos as ons met n DSTV remote sit,ons ry in n Nissan 1400 bakkie. Dis ‘ane mense se remote. En… moenie laat lê by ‘ane mense se huise,da’ wa’ jy kuier …staan op vat n besem, vee uit, mop die vloere. Dis lelik as jy net lê en nie help. Was sommer die skottelgoed. Want as jy by my kom kuier gaan ek vir jou wakker maak en die besem langs jou druk ‘oppie’ bed.

Dankie

Lekker Kuier
En mooi bly.

bron : Ousus

Advertisements

One thought on “Dis lelik as jy net lê en nie help (nie).

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s