Why don’t I have any self-discipline?

Kilian Markert, Speaker and Coach for Inner Transformation Because you’re relying on willpower. What I’ve come to realize after working with hundreds of people that were lacking self-discipline is that they did not have any reliable structure in their days that made it easy to take action, but rather were relying on willpower. Willpower is […]

Quotemeal (Oct 16)

“Even when we cannot see the why and wherefore of God’s dealings, we know that there is love in and behind them, and so we can rejoice always.” – J. I. Packer

Het jy ‘n velcro of ‘n teflon kop

Soms onderbreek ek die gewone stap deur die Bybel wanneer iets hard op my hart druk. Ons druk eers Paulus se pause knoppie vir vandag. Ek was bevoorreg om twee weke gelede deur ‘n vriend na Nederland genooi te word. Sjoe, dit is ‘n fantastiese land en wonderlik om nuwe horisonne te kon ervaar. Alles […]

Dominee raak spraaksaam…

‘n Dominee gaan tandarts toe vir ‘n nuwe stel valstande. Die eerste Sondag, nadat hy die nuwe tande ontvang het, preek hy net vir 8 minute. .. Die volgende Sondag preek hy slegs vir 10 minute. Die derde Sondag kom en hy preek vir 2 ure en 48 minute. Die gemeente moet hom later van […]

Tien Beloftes

Asemwegslaan Mooi Tien Gebooie: Tien Beloftes (by iemand, Isak de Lange, geleen) Eerste belofte As Ek die eerste plek in jou lewe inneem, sal jy geen ander gode wil dien nie, want Ek sal die ereplek in jou lewe hê! Tweede belofte As Ek in jou hart woon, sal dit nie nodig wees om gesnede […]