Die vreemde pad

Trommeltjie

Hierdie is deur my dogter geskryf. Ek deel dit met julle omdat ek weet hoe n vreemde pad hierdie was en soms nog is vir ons almal.

FB_IMG_1506413955438

My pad met lupus en dermatomiositis
In my wildste drome het ek nooit gedink ek sal met twee outo immuun siektes moet saam leef nie. Jy sien my gesondheid was nog altyd baie goed. Ek het min siek geword. Maar my hele lewe het verander in 2013. Ek kan onthou hoe onseker die pad was en hoe die groot name en woorde my totaal ontnugter het en so bang gemaak het.
Ek sal nooit vergeet die dag in Maart 2013 toe alles begin het nie. Ek het Tygervallei toe gegaan om ‘n student te sien vir supervisie. Oppad na die koffie winkel het ek ‘n snaakse krapperige gevoel op my bene begin ervaar. Soos wat ek met die student gesit en gesels het…

View original post 3,031 more words

One thought on “Die vreemde pad

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s