Sien jou kinders Jesus in jou?

YAHWEH-NISSI

Die seuntjie vra aan sy beskonke pa: “Pappa, hoe lyk Jesus?” Die pa kan nie antwoord nie en maak of hy TV kyk terwyl hy nog ‘n bottel oopmaak.

Die dogtertjie vra ook: “Pappa, lyk liewe Jesus soos jy? Ek wil graag vir liewe Jesus sien wanneer ek na pappa kyk.” Vir die pa raak dinge eens te erg en snou die kinders uit die sitkamer uit.

*******

‘n Man het een nag by ‘n plattelandse gesin oornag. Die oulikheid en mooi maniere van die mense se seuntjie van 5 jaar, het hom groots beïndruk.

Die volgende oggend ontdek hy die rede vir die kind se goeie gedrag. Die ma was in die kombuis besig om die roomafskeier te was, toe die seuntjie met ‘n boek in die hand by haar inkom. “Ma,” vra hy, “wat maak die man hier in die prent?”

Tot die kuiergas se verbasing, staak sy…

View original post 481 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s