Wat is liefde?

Lees hoe PRAGTIG!! (Via WhasApp)

Liefde is ‘n “glimlag”,
nie ‘n “frons” nie.
Liefde is ‘n “drukkie”,
nie ‘n “klap in die gesig” nie.
Liefde is “omgee”,
nie “misbruik” nie.
Liefde is “om die sambreel vir iemand in die storm te wees” en “die reënboog na die storm”.
Liefde is “om iemand se trane af te vee”, nie dit te “veroorsaak” nie.
Liefde is “om boek te hou van goeie tye”, nie die “slegte tye” nie.
Liefde “vergewe” nog voor iemand jou “seer” gemaak het.
Liefde maak van “jou ‘n ligtoring wat ander die rigting wys in die donker”.
Liefde maak van “jou ‘n boom wat koelte gee vir dié wat rus nodig het”.
Liefde “word nie gespreek nie”,
maar “gewys”…
Liefde kan…
“Genees!”
“Vertroos!”
“Versterk!”

… “Al het jy niks om iemand te bied nie, maar jy het Liefde wat geld nie kan koop nie, is jy die Rykste mens op aarde!!!”

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s