Sagopoeding met ‘n goeie doel

toortsie.com

Gerda vertel op Facebook hoe haar pa sagopoeding gebak het, dit klink my die eerste poging was nie so heeltemal soos dit veronderstel was om te wees nie. Dit het my dadelik laat terugdink aan my sagostorie.

Ek het nie eintlik sago in die huis gebruik nie. Ons het wel op ‘n stadium ‘n sago-melkpap gemaak wat baie lekker was. Toe vra juffrou Paula vir my of ek sal sagopoeding maak. Hulle het ‘n stapdag in die berg daar naby Swellendam en dis vir fondsinsameling vir sending. Ek moet een bak sagopoeding maak.

Wel, ek hét nog nooit voorheen sagopoeding gemaak nie, maar probeer is die beste geweer en sy hét mos darem die resep ook gegee. En tannie Helen het jare gelede gesê, toe ek nog ‘n jong vrou was, dat as iemand vir jou vra of jy iets kan maak, sê ‘ja’, en gaan vind uit hoe om…

View original post 273 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s