Einde van ń reis

Trommeltjie

So het my 7 weke Kanada reis (kuier) gekom en gegaan. Kon nie glo dat die weke so verby gesnel het nie.

Die laaste week was my hart totaal in twee geskeur. Ek het my mense hier in Suid-Afrika so gemis, veral my twee kleindogters, terselfdertyd hoe nader die afskeid gekom het hoe meer stukkend het ek gevoel.

Lienke het so paar dae voor die skool sluit (22 Junie), begin af trek na my kamer toe. Dit was eers speelgoed, toe haar kosbaarhede. (Twee draad voëltjies wat ek vir haar gegee het een keer met hulle kuier hier, ń engeltjie wat ook van hier af gekom het, haar armbande wat verskeie stories gehad het, haar groen Smackie wat van babatyd by haar slaap, haar Penny pikkewyn, van haar nuwe storieboeke ens. Sy het alles netjies in laaie gepak, terwyl haar eie kamer ń harlaboerla is. Met die sluiting is klomp…

View original post 874 more words

One thought on “Einde van ń reis

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s