Jesus kan jou sonde wegneem en HY kan jou red.

Dit is nie genoeg dat ons vir die wêreld sê om op te hou sonde doen nie.
Ons moet hulle vertel van Jesus wat hulle sonde kan wegneem en hulle kan red. Rom 5:1-11; Rom 10:11-15

Dit is nie genoeg dat ons bid teen die gevaar en korrupsie in die land nie.
Ons moet bid vir die mense in ons land en regeering om by Jesus uit te kom, en ons taak is om Jesus aan hulle te verkondig (1Tim 2:1-4)

Ons is gesante van die God van Vrede, en ons verkondig dat God vrede gemaak het deur die bloed van Sy Seun aan die Kruis en (Kol 1:19-23) dat almal wat Sy Naam aanroep gered sal word.

(Pastoor Rudolf Orsmond) | bron : Ousus

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s