Om die pad van vergifnis te stap…

YAHWEH-NISSI

bron : Ousus

‘n Hartroerende stuk deur Dr Jan Truter van Letisitele buite Tzaneen . . .
Hy het ook op die radio sy getuienis gegee.

Moedersdag … my dierbare moeder, ek het jou lief en dankie vir die wonderlike moeder wat jy vir my is! Dit is woorde wat ek nooit weer vir haar sal kan sê nie, want op Donderdag 2 Februarie 2017 is sy in haar huis in ’n sekuriteitsoord in Naboomspruit wreedaardig deur haar tuinwerker vermoor.

Ek het die Saterdag alleen van Tzaneen na Naboomspruit gery, om die moordtoneel te besoek. Magoebaskloof se mis was dig, so ook my gemoed. Hoe hanteer jy so iets?
Hierdie is nie ’n preek wat ek sou maak nie … Hierdie was die harde werklikheid wat aan my hart kom ruk het. Deur die digte mis heen het ek die Here gevra: “Help my, om hierdie pad soos ’n kind van U te loop.”

View original post 410 more words

One thought on “Om die pad van vergifnis te stap…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s