Oor kinders en leer en speel

deur Toortsie

In die afgelope week het twee artikels my aandag getrek, en ek wou al skryf met die eerste een. Dit gaan sommer oor kinders en leer en sommer volwassenes ook daarmee saam.

https://www.vincegowmon.com/wp-content/uploads/2016/11/Logic-Intuition.jpg

Ek weet ek is outyds, en dan kom ek nog hier van die suide van die land af ook en kyk dalk die lewe uit ‘n ander hoek as gevolg van my ligging, maar ek het ietsie op die hart vandag.

My bekommernis? Dat kinders te vroeg ryp gedruk word. Ek is sommer bekommerd dat kinders nie meer genoeg speel nie.  . . .

view original article . . . .

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s