Kameel – Depressie die monster

toortsie.com

images (1)As jy nog nooit ‘n pad gestap het nie wees versigtig met jou woorde. Raad gee…. en tot verwyte is maklik, totdat jy self daardie skoene moet aantrek.

Soos ‘n dief in die nag het dit my bekruip; stadig maar seker die lewe uit my uitgesuig….. en my al dieper in die donker gat van depressie ingetrek. Ek het daarteen baklei…. na die lig toe bly beur… maar sy houvas op my was te sterk. Ek het die pille wat my uit die gat sou lig gehoorsaam gesluk, maar elke dag gevoel hoe ek dieper wegsink. My oë toegeknyp en ore toegedruk vir die vingers wat na my wys, en monde wat sê “Ruk jouself reg.” O, ek het nie net gaan lê nie…. nee ek het die depressie monster vir jare baklei maar gevoel hoe ek stadig doodgaan. Emosieloos het ek voor die dokter gesit toe hy met sy…

View original post 239 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s