Kameel – Die stil kind het probleme

toortsie.com

Dis ‘n boodskap van die stil kind af;

“Hello mamma”

Dit beteken die stil kind het probleme.

“Hello L…..” antwoord ek.

“Hoe gaan dit mamma?

“Goed en met jou?” Nou gaan die bom ontplof…. jare se ondervinding het my dit al geleer.

“Ek drink vreeslik mamma.”

Ek is nie verbaas of geskok nie. Ek moes al te veel dinge in my lewe aanhoor.

“Hoekom drink jy L….?”

“Want ek is kwaad.”

Sy wil met die hele mandjie patats voor die dag kom…. dus bel ek.

Sy is kwaad maar ook huilerig.

Sewe jaar gelede is sy en haar man uitmekaar, en in die proses is sy haar twee dogters ook kwyt. Sy het by ‘n man tien jaar ouer as sy ingetrek – ‘n karakter wat ons nie self vir haar sou kies nie. Dié man het nou sy suster se sestienjarige kleinkind – wat so oud is soos die…

View original post 398 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s