Kameel – ‘n rooi skildery, en buurvrou se pot

toortsie.com

← oor persoonlikheid

Blogging gee jou ‘n stem… →

Die rooi skildery en buurvrou se pot

Lê-jou-eier: Vertel ‘n spookstorie

Hester se spookstorie het my aan diè twee gebeurtenisse laat terugdink. Ek het voorheen daaroor geblog.

Op ‘n dag stap ek by my ouers se eetkamer binne, en steek in my spore vas toe ek ‘n bloedrooi skildery teen die muur sien hang.  “Oe…. dis mooi!!” sê ek vol bewondering,  “waar kry julle dit?”  “Jou pa het dit in ‘n winkel gesien en dit was vir hom so mooi, dat hy dit daar en dan gekoop het antwoord my ma.  Ek bekyk die rooi en swart skildery eers van die kant, en dan van daardie kant af en besluit dat die skildery nie so mooi is, as wat hy anderste is nie.  “Gee hom vir my pappie, sê ek grapsgewys, waarop hy antwoord dat hy lanklaas iets gesien het wat vir…

View original post 753 more words

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s